kinder verjaarsdag koeke

Die een item wat 'n verjaarsdag partytjie voorwaar onvergeetlik maak is die verjaardag koek. Elkeen van ons koeke is uniek en word na u behoeftes gemaak.

Ons bied 'n verskeidenheid verjaarsdag koeke aan:

eetbare viersier papier

Ons ontwerp u unieke partytjie tema, en dit word dan op die eetbare versier papier gedruk, wat dan bo op die koek "geplak" en versier word.

Ons bied die volgende grootte koeke aan:
  - Klein (30cm x 25cm)              Vanaf R140
  - Middelmatig (35cm x 30cm)    Vanaf R160
  - Groot (40cm x 35cm)             Vanaf R190

Klik HIER vir voorbeelde

versierde laagkoek

U partytjie tema word op die laagkoek "geteken", en dan ook versier. Die koek is dan nie so ge detaileerd soos die eetbare versier papier koeke nie.

Ons bied die volgende grootte koeke aan:
  - Klein (30cm x 25cm)              Vanaf R160
  - Middelmatig (35cm x 30cm)    Vanaf R190
  - Groot (40cm x 35cm)             Vanaf R210

Klik HIER vir voorbeelde

gevormde laagkoek

Die partytjie tema word uit 'n laagkoek gesny en ook versier.

Vanaf R210

Klik HIER vir voorbeelde

Kolwyntjies (Cupcakes)

Ons gebruik "queen size" kolwyntjies, tensy anders vermeld of aangevra. Die tema kan of op die kolwyntjies versier word, of ons kan die tema op versier papier druk en dit dan op die kolwyntjies versier.

Vanaf R5.50 per item, bestelbaar in hoeveelhede van 12.

Klik HIER vir voorbeelde

3d koeke

Die partytjie tema word in 3D uit koek en versiersuiker/fondant gebou.

Vanaf R420

Vulsuls, koek geur en allerieƫ

Ons koeke is beskikbaar in 'n veskeidenheid geure, onder andere Vanilla, Sjokolade, Bloubessie ens.

'n Verskeidenheid vulsuls is beskikbaar, wat Vanilla, Sjokolade, Karamel en Bloubessie insluit.

Ons maak voorsiening vir 'n verskeidenheid allergieƫ, doen gerus navraag indien u 'n kwotasie aanvra.